Monday 11 July 2011

July 2011 - Book 17

Feniks deur Deon Meyer

Kaptein Mat Joubert is lewensmoeg- en oorgewig en propovol cholestrol en rook te veel. Moord en Roof se nuwe polities aangestelde bevelvoerder is boonop besig om druk op almal te plaas om sy Scotland Yard idees af te druk op die eenheid.

En dan begin die Mauser moorde wat oenskynlik geen konneksie tussen die slagoffers het nie. Terwyl 'n sjarmante bakrower 'n bank teister met sy elegante styl en 'n nuwe vermomming vir elke roof.

Intussen met Mat sy vrou Lara se dood na 2jaar in die oe staar as hy verwys word vir sielkundige behandeling. Bennie Griesel sy kollega het ook hulp nodig om uit die kloue van die drankverslawing te ontsnap.

Met 'n aller briljante ontknoping is dit weereens 'n heelike lees.

'n Toonkrul lekker 9/10

No comments:

Post a Comment

So what's on your mind?