Friday 13 August 2010

May 2009 - Book 15


Petronella van Aarde, burgemeester deur Dalene Matthee

Wanneer Petronella die Status Quo in Kasselspoort uitdaag steek allerhande kinkels in die kabel hulle koppe uit. Die karakters is ryklik verweef en is die tipe mens wat jy op elke klein dorpie kan raakloop - behalwe dalk Petronella selfs - sy is 'n unieke vrou (en uit een stuk). 'n Lekkerlees boek, is hierdie die tipe Matthhee lees wat ek geniet- ek is nie 'n aanhanger van die bos boeke nie.

My punt: 'n lekker 8/10

No comments:

Post a Comment

So what's on your mind?