Showing posts with label Fanus Rautenbach. Show all posts
Showing posts with label Fanus Rautenbach. Show all posts

Wednesday, 4 August 2010

July 2010 - Book no 21

Die wonderdade van Staal Burger deur Fanus Rautenbach
So ek mis iets hier - duidelik. Dalk is ek nie nostalgies genoeg oor ou radioverhale nie, maar dis net met totale deursettings vermoƫ dat ek hierdie boek klaar gelees het. Die skryftrant en taal is irriterend en die stories maar regtig oppervlakkig. Snaaks genoeg - die ander "nie-Staal" verhale in die boek was effens beter.

Lees slegs en alleenlik as jy na ou Springbokradio stories verlang.

Cat se punte: seker maar 5/10 - dit is oom Fanus